This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain3878

Similar products

Dae van Oorlog (Leeu van Oorlog-Reeks)
Sold

Dae van Oorlog (Leeu van Oorlog-Reeks)

Secondhand 1 was available
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
24861
Bob Shop ID
619392707

In antieke Israel, by die kruispaaie van die groot handelsroetes, soek 'n man met die naam Benaja na 'n nuwe begin. Hy het by 'n groep soldate aangesluit wat gelei word deur Dawid. Hulle weermag bestaan uit ontevrede en onverskillige mans. Party is lojaal aan Dawid, maar ander gaan net saam vir die buit wat hulle kan kry.

Terwyl die genadelose en toenemend waansinnige koning Saul optrek teen die magtige Filistyne, is die Hebreeuse stamme mismoedig en hulle het redding nodig. Oor die verloop van tien dae moet Benaja en die ander huursoldate al hulle vaardighede gebruik om te oorleef en Dawid se troon te vestig - as hulle mekaar nie voor die tyd doodmaak nie. Dae van oorlog vertel die verhaal van die dapper manne van Israel, 'n klomp ontevrede krygers op vlug saam met Dawid, die aangewese koning. Hulle legendariese dade is opgeteken in 2 Samuel 23 en 1 Kronieke 11.

Customer ratings: 1 ratings

,
12 Aug 2025