Dagboek van Dirk Postma Wim Vergeer  Janet du Plooy Dagboek van Dirk Postma Wim Vergeer  Janet du Plooy
Dagboek van Dirk Postma Wim Vergeer  Janet du Plooy Dagboek van Dirk Postma Wim Vergeer  Janet du Plooy

Dagboek van Dirk Postma Wim Vergeer Janet du Plooy

1 available / secondhand
R5.00 minimum increment
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643863567

 

Dirk Postma is in 1858 deur die Christelik Afgeskeie Kerk in Nederland na Transvaal gestuur as hulp vir die "stamgenote" wat 'n groot tekort gehad het aan predikante. Uiteindelik neem hy leiding met die stigting van die Gereformeerde Kerk wat in Februarie 1859 van die Hervormde Kerk afskei en word ook die eerste predikant daarvan. Vanaf 21 Maart (toe hy van sy gemeente in Zwolle, Nederland, afskeid neem) tot 5 Julie 1890 (vyf maande voor sy dood) het hy dagboek gehou van die belangrikste momente in sy lewe. Hierdie dagboek bied, in die woorde van die outeurs, 'n besondere persoonlike perspektief op die omstandighede en gebeure wat tot die stigting van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika gelei het. 

2008, Ferm sagteband. Baie goeie toestand, stewig en netjies. Minder as 1kg.

Add to cart

Similar products

Hartsgesprekke met... deur Marius du Plooy
R60.00
Klanke Sonder Trane graad 1 Werkboek deur J.C du Plooy
R35.00
Hartsgesprekke Met - Marius du Plooy
R170.00
Verhaalteorie in die Twintigste Eeu - Heilna du Plooy
R120.00