Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met inleiding en aantekeninge deur Gustav Preller.
Uitgegee deur Nasionale Pers in 1938. Hierdie is die tweede, verbeterde uitgaaf.
379pp met illustrasies en uitvoukaart agterin.
Puik toestand.
Vorige eienaar se boekplaat voorin. Frikkie Botha was 'n Suid-Afrikaanse diplomaat en boekversamelaar. In die vroee 1970's was hy ambassadeur vir SA in die V.S.A.