Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons Geskiedenis-Serie. 1938, tweede verbeterde uitgaaf. Swart en wit illustrasies, uitvoukaart in goeie toestand. Hardeband (linne). 379 bladsye. Register van plaasname, Register van persoonsname. Intern netjies en skoon. Stewig gebind. Let op die ex-biblioteek littekens voor-in. Agter-in netjies. Die hardeband is verweer. Minder as 1kg.