Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die lewe was beter in die ou dae. Of nie? Dis die vraag wat Greg Heffley in Dagboek van 'n Wimpy Kid #10: Goeie Ou Dae homself afvra terwyl sy dorp alle elektroniese toerusting afskakel. Maar die hedendaagse lewe het sy geriewe en Greg is nie vir 'n ouderwetse wereld uitgeknip nie.
TITLE: Dagboek van 'n Wimpy Kid : Boek 10
AUTHOR: KINNEY,J
SKU: 9781485900412
PUBLISHER: Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 30/10/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 224
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 129 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 219 gr