Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, 'n harde stamp en 'n vark wat op die vlug slaan nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis kan 'n avontuur word en hierdie is een wat die Heffley's nie gou gaan vergeet nie.