Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is vakansietyd: die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffley? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe. Greg, n selferkende binneshuise persoon ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen ls. Maar Greg se ma se idee van n perfekte vakansie is nie dieselfde nie.