Dagbreek Boekhandel: 2 X sagtebande (1950's) deur Hugo Marais & Anel van den Berg
Secondhand
1 was available
R5.00
minimum increment
R20.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2 Sagtebande. "Ryp in die Lente", die boek is sonder publikasiedatum, daar is 'n naam in ink op die eerste titelbladsy en 'n watermerk op eerste titelblad en hooftitelblad. Die boekie is stewig gebind en skoon binne, maar verbruining op agterste skutbladsy. Die rugkant het papierverlies aan bo- en onderkant en die buitekant van agterblad is nie skoon nie. 'n Goeie leeskopie uit die helfte van die vorige eeu. "Moordstraat", daar is 'n stempel met naam en adres aan binnekant van voorblad, die krammetjies is sigbaar tussen buiteblad en titelblad, maar die binding is stewig. Daar is verbruiningsvlekke in die boek en veral aan buite- en binnekant van agterblad. Daar is ook kolle aan binnekant van voorblad. Uitgegee 1953 met 207 bladsye. Posgeld in RSA = R55.00 (nuwe Pk tariewe vanaf 1/4/2018). Ons kombineer posgeld vir die aankoop van meer as een boek.