Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Fourie, Jan . DAGBREEK OOR DYERSEILAND. Kaapstad: Gepubliseer deur Outeur., 1997. Eerste Uitgawe. "Dagbreek oor Dyerseiland maak die eiland en sy geheimenisse vir die eerste keer toeganklik vir die publiek wat nooit die vooreg sal smaak om eerstehands daar te gaan verken nie. Dis 'n pragboek met sy interessante vertellinge en talle historiese en hedendaagse foto's wat elke aspek van die eiland dek." (Die Burger) 56 Bls.,. kleur ills, 3 faksims., 1 kaart, ports. 270x250mm Hoog. Baie goed. Naaminskrywing op voorste vry-endblad. in Baie Goeie +++ Stofomslag. Hardeband. (#0001471)
dyereiland, dyers, dyer, suidkus, eiland, indiese, gansbaai, franskraal, kaap, kus, strandveld, kultuurgeskiedenis, overberg, walker bay, kleinbaai,