| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Dalene Matthee se Die Drie Bosromans in n kartonhouer.
Kringe in n Bos 1988 uitgawe
Fiela se Kind 1988 uitgawe
Moerbeibos 1978 uitgawe
Al die boeke is in n goeie toestand met geringe skade. Stofjasse in goeie toestand met klein skeurtjie in Moerbeibosstofjas. Die kartonhouer het ook geringe skade agv stoor op boekrak. Ior die algemeen in goeie toestand. Sien fotos vir omvang van skade.