Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg EERSTE DRUK 1985. Hardeband met stofomslag. Goeie toestand. Min gelees. Merk waar naam voor-in uitgevee is. Stempel van boekhandelaar met ou prys. Voorste blad toon tekens van hantering. Die stofomslag is verweer. Posgeld na enige plek in SA is R20.