| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Dalene Matthee, Kringe in 'n Bos
Tafelberg, 1985. Sagteband, 306 bladsye.
Goeie toestand met geringe verwering en verkleuring van die omslae. Daar is twee plakkers onderaan die rugkant (sien laaste foto). Die boek is egter intern skoon en netjies met slegs 'n baie klein plakker en 'n naam in pen op die eerste skutblad. Die res van die boek is mooi skoon en skyn ongelees te wees.