Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dalene Matthee, 'n Huis vir Nadia
Leserskring/Tafelberg, 1982. Hardeband met stofjas, 187 bladsye.
Boek in goeie toestand met naam in ink op eerste bladsy en bladsye wat ietwat vergeel het. Stofjas in redelike toestand met verwering aan die bo- en onderkant en klein vlekkies.