Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dalene Matthee -Toorbos
Toorbos is 'n bosromanse. Dit is die storie van 'n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit 'n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry.
Publication date: November 2005
Length: 213mm
Width: 137mm
Weight: 380g
Edition: New title
Sagteband boek.
Die boek is in uitstekende toestand.