Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met die tekste in Dalk gaan niks verlore nie, sĂȘ Hennie Aucamp dat natuur en lewe en die kunste nie oplossings bied nie, maar ons bewus hou van raaisels, die mens laat sien, nie net das n toestand nie, maar as n proses, n matematiese afwikkeling of dalk ontwikkeling, na n nulpunt toe
ISBN: 9780624031352
Pages: 130
Hardcover with dustjacket
Tafelberg, 1992
Edition: 01
Good condition
B45