Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Danda op Oudeur deur Chris Barnard. Jeug Spanningsverhaal.
Danda op Oudeur speel op ‘n vissersdorpie af en beeld die skakerings en ervaring van menseverhoudings af wat dit ‘n genotvolle spanningsverhaal maak.
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, baie goeie toestand. Effense ouderdomsvergeling.
Tafelberg-Uitgewers, vierde druk 1982, 122p.
Verpakking en Posgeld R38 (in S.A.) (As gevolg van die verhoging in posgeld sedert 2 April 2015).
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.