
Daniel en die Leeukuil - DVD - nuut
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar is baie helde in die Ou Testament. Party was goeie vegters. Daar was ander manne wat geglo het - manne wat gewys het hulle is braaf, nie op die slagveld nie, mar net deur te wyer om nie na God te luister nie. Daniel is so n? man. Die storie van Daniel word nou uitgebeeld in die pragtige animasie film wat die hele familie sal bekoor. Aan die begin van die storie, leer ons dat Babilon se soldate, Jurisalem binne geval het. Meeste van die stad was vernietig. Die Soldate het instruksies gehad om n? paar seuns uit te soek om saam terug te vat om die Koning te dien. Daniel was een van die uitgesoekte seuns. Daniel is n? hardkoppige seun. Hy weier om die kos te eet wat hulle hom gee omdat dit teen die Joodse geloof is. Hy is toe nie gestraf nie. Juis toe Daniel bewys het dat hy drome uiteen kan sit, hou die Koning van hom en plaas toe vir Daniel in 'n hoë posisie.
Region 2 (South Africa) ALL MY ITEMS ARE NEW. THIS ITEM IS BRAND NEW. This item is ordered directly from my supplier. Delivery estimate is 7 days.