This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27903

Similar products

Dankie, Generaal Op die spoor van `n oorlogspeurder - Nico Moolman Dankie, Generaal Op die spoor van `n oorlogspeurder - Nico Moolman
Dankie, Generaal Op die spoor van `n oorlogspeurder - Nico Moolman Dankie, Generaal Op die spoor van `n oorlogspeurder - Nico Moolman
Sold

Dankie, Generaal Op die spoor van `n oorlogspeurder - Nico Moolman

Secondhand 1 was available
R210.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
529384294

2018 froot formaat sagteband met 176 bladsye baie mooi. R65 paxi of R100 koerier / postnet in SA.

Hierdie pragtige kleurboek bevat meer as 100 rare fotos uit die Anglo- Boereoorlog waarop Nico die afgelope paar jaar in sy speurtogte as leke-historikus afgekom het. Dit sluit in etlike glasnegatiewe uit die oorlog waarvoor hy n spesiale skandeerder moes laat maak het om dit te digitaliseer.
Die fotos bied n baie intieme blik op Boerekrygers en Britse soldate te velde en in hul kampe en bevat wonderlike detail oor praktiese werklikhede van die oorlog. Tussendeur die fotos vertel Nico die verhale van sy ontdekkingstogte oor die jare. Van die dagboek van 'n Boerekrygsgevangene wat op die vullishoop van die DBV gevind is tot die oorlogslagveld wat hy herontdek het.