Dapper Kinders Van Suid-Afrika - D.J. Kotz

New
1 available
R460.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-18575
Bob Shop ID
533827709
"Dapper Kinders Van Suid-Afrika eer die bekende en minder bekende heldhaftige kinders in die geskiedenis van Suid-Afrika.

Daar word vertel van die koue nag toe Klara Majola haar blinde pa gaan soek het. Jacobus Lombard onthou die ontberings wat hy as 15-jarige seun op die Dorslandtrek gely het en die dapperheid wat dit gekos het om te oorleef.

Die Anglo-Boereoorlog het heelwat kinderhelde opgelewer. Penkoppe (seuns van ongeveer 10—15 jaar) het saam met die Boere op kommando gegaan en in sekere gevalle saam gesneuwel. Hierdie versameling van 36 verhale gee 'n blik op die heldemoed wat kinders jonger as 16 jaar aan die dag gel het."

Prys: R400.00

Uitgawe: Tweede druk

Uitgegee: 1963

Uitgewers: Die Sondagskool-Boekhandel

Kondisie: Hardeband in 'n baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies op die hoeke. Stofomslag het verskeie skaafmerke om die rande en tot 'n mindere mate op die voorblad. Vorige eienaar se naam, en kleefbandmerke aan die binnekant van die buiteblad. Andersins is die bladsye in 'n baie goeie toestand - skoon en stewig gebind.

More from this seller

View all
R30 shipping
The Grass Is Singing - Doris Lessing
R860
R30 shipping
Where to Watch Birds in Southern Africa - A.Berruti & J.C.Sinclair
R540
R30 shipping
Die Groot Veldblomme Boek vir die tuin - Una van der Spuy
R360
R30 shipping
Op die Groot Spore - P.J.Schoeman
R240
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Slange van Suid-wes-Afrika - P J Buys - PJC Buys
R150
R30 shipping
Almanak van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, 1959
R100
R30 shipping
Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika. (Signed) - Pretorius, J Celestine
R855
R30 shipping
Veertien Gedenktekens van Suid-Afrika - Onder redaksie van Dr. J.J. van Tonder
R180