R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 14 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Dapper kinders van SuidAfrika eer die bekende en minder bekende heldhaftige kinders in die geskiedenis van SuidAfrika. Daar word vertel van die koue nag toe Klara Majola haar blinde pa gaan soek het. Jacobus Lombard onthou die ontberings wat hy as 15jarige seun op die Dorslandtrek gely het en die dapperheid wat dit gekos het om te oorleef. Dapper kinders van SuidAfrika eer die bekende en minder bekende heldhaftige kinders in die geskiedenis van SuidAfrika. Daar word vertel van die koue nag toe Klara Majola haar blinde pa gaan soek het. Jacobus Lombard onthou die ontberings wat hy as 15jarige seun op die Dorslandtrek gely het en die dapperheid wat dit gekos het om te oorleef. Die AngloBoereoorlog het heelwat kinderhelde opgelewer. Penkoppe (seuns van ongeveer 1015 jaar) het saam met die Boere op kommando gegaan en in sekere gevalle saam gesneuwel. Hierdie versameling van 36 verhale gee n blik op die heldemoed wat kinders jonger as 16 jaar aan die dag gele het.