Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Waar pas ek in? SALOMON PIENAAR FAMILIEREGISTER."
Geteken deur die skrywer, Elsie Pienaar-Van der Walt.
Sagteband; A4 grootte; 172 bladsye.
Baie netjiese toestand. Klein vlekkie teen buiterant voor. Die omslag toon effens tekens van gebruik teen die hoekies. Stewig gebind en skoon binne-in.