Davelvroue 02: Willemien

New
Indicative market price: R259
1 available
R229.00 12% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0093
Bob Shop ID
593349740

Die Davelvroue bestaan uit 7 boeke:  Tamara, Willemien, Annabella, Deborah, Isabelle, Maryn en Fleur.  Elke vrou voer haar eie stryd, beleef op haar eie unieke manier die tydperk waarin sy leef en beland in een of ander konfliksituasie met die man wat sy liefkry.

Willemien is 'n konsentrasiekampkind.  Hy's 'n Ier wat vir haar maar dieselfde is as 'n Engelsman.  'n Kakie.

Haar bitterheid kan Willemien nie onderdruk nie.  Haat, soms.  Hy's 'n moordenaar van haar mense.  Hoe kan sy hom liefh?

Maar hoe kan sy nie?  Aidan Connelly was vir haar voorbestem.  Van voor die skepping.  So weet haar hart, haar lyf.  Maar haar verstand hou vas aan die onreg aan haar mense, die ellende, die sterftes.  Sy sal Theron kies, taalstryder, patriot.

Maar tweede beste, waarsku die wat weet haar, bring net hartseer mee.  Dit sien sy ook.  Sy weet dat sy vir ewig met die pyn van haar verlies sal moet saamleef.  Maar hoe?

Sagteband

312 bladsye

More from this seller

View all
17% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak R, Boek 1: Ontdek in die huis
R49 R59
R30 shipping
Classic Canvas Utility Bag - Dark Grey
R399
R30 shipping
9% OFF
Cotton Road Front Zips Crossbody Bag - Floral - Maroon & Grey
R299 R329
11% OFF
Tippie does maths, Level 1 Book 1: Discovering in the garden
R49 R55
Add to cart

Similar products

R30 shipping
As die katjiepiering blom - Audrey Jantjies
R125
R30 shipping
Willemien se ligte dae
R100
R30 shipping
Die dag toe ek my hare losgemaak het - Willemien Brummer
R305
Blomme vir altyd deur Sophia Burger
R10