Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hemel & Aarde is 'n voortsetting van Huistoe, tipies David Kramer en eiesoortig Suid-Afrikaans. Kramer beskryf die klank as "platteland gospel", diep gewortel in die tradisies en musiek van die Namakwaland en Karoo en die kerkkore op afgeleë dorpies wat hul boodskappe uitbasuin.
Die liedjies spreek van swaarkry, verlossing, etiek en moraliteit.
Hierdie is David Kramer se mees persoonlike album tot op datum waarin hy sy filosofie en wêreldsbeskouing met ons deel.
EAN: 6005298024053
BLIK15
Blik Music, 2007
Country: South Africa
Good condition
C03/C05