
Dawid en Goliat - DVD - nuut
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dawid en Goliat is een van die mees inpirerende stories van alle tye. Nou word die legendariese verhaal pragtig uiteengesit in die animasie film wat jy en die hele familie kan saam geniet. Aan die begin van die storie, is Dawid maar net n’ skaapwagter. Hy is n’ ongewone brawe seun. Mar niemand kan hulself verbeel dat hy eendag Koning van Israel gan wees nie – niemand behalwe God. En so moet Dawid homself bewys. Hy maak so deur vir Goliat op sy eie te oorwin – n’ reus wat God se volk geterroriseer het. Later moet hy nog n’ groter uitdaging te moet kom. Mar sy vertroue in die Here laat hom alle struikelblokke oorkom. En uiteindelik sy plek op die troon inneem.
Region 2 (South Africa) ALL MY ITEMS ARE NEW. THIS ITEM IS BRAND NEW. This item is ordered directly from my supplier. Delivery estimate is 7 days.