Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dawie 1946-1964 - 'n Bloemlesing uit die geskrifte van Die Burger se politieke kommentator saamgestel deur Louis Louw (1965). Hardeband met stofomslag, 160x230mm. Stofomslag effens verweer aan hoeke, boek binne in baie goeie toestand.