DAWIE DE VILLIERS - MY LEWENSREIS. Springbok, politikus, diplomaat DAWIE DE VILLIERS - MY LEWENSREIS. Springbok, politikus, diplomaat DAWIE DE VILLIERS - MY LEWENSREIS. Springbok, politikus, diplomaat DAWIE DE VILLIERS - MY LEWENSREIS. Springbok, politikus, diplomaat
DAWIE DE VILLIERS - MY LEWENSREIS. Springbok, politikus, diplomaat DAWIE DE VILLIERS - MY LEWENSREIS. Springbok, politikus, diplomaat DAWIE DE VILLIERS - MY LEWENSREIS. Springbok, politikus, diplomaat DAWIE DE VILLIERS - MY LEWENSREIS. Springbok, politikus, diplomaat

DAWIE DE VILLIERS - MY LEWENSREIS. Springbok, politikus, diplomaat

Secondhand 1 available
R10.00 minimum increment
R170.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 9 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
651171359

Sagteband, 264 bladsye. 

Geskryf met Chris Schoeman. Uitgegee deur Zebra Press, 2018.

Baie goeie toestand: byna soos nuut.

Springbokkaptein, predikant, filosoof, ambassadeur, kabinetsminister, wêreldreisiger, kunsliefhebber, gesinsman. Dit was en ís die wêreld van dr. Dawie de Villiers, een van Suid-Afrika se ikone wat sy land dekades lank op vele terreine met groot onderskeiding gedien het. 
 
Hierdie boeiende lewensverhaal neem lesers op n merkwaardige lewenspad deur Suid-Afrika se sport- en politieke geskiedenis. De Villiers se jeugjare in n polities georiënteerde gesin, sy vinnige opgang vanuit sy geliefde Stellenbosch Rugbyklub tot in die Springbokspan, sy moeilike pad met sportbeserings en die soet en suur van Springbok-wees is maar enkele aspekte van dié lekkerlees-ervaring.
 
Hy vertel van sy betrokkenheid in die politiek as n ywerige waarnemer van onder andere die bekende filosoof, prof. Johan Degenaar; sy opwindende lewe as ambassadeur in Londen; as kabinetsminister onder P.W. Botha, F.W. de Klerk en Nelson Mandela; die Kodesa-onderhandelinge en die oorgang na demokrasie; en uiteindelik n reeks verrykende reise oor die wêreld as adjunk-sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies se World Tourism Organization (UNWTO). 
 
My lewensreis  is n belangrike bydrae om die rol te beskryf van Afrikanerleiers wat uit die rigiede denkskema van apartheid ontsnap het, wat vanweë morele oortuigings én hulle bevoegdhede n nuwe Suid-Afrika help skep het.

Add to cart

Recently viewed

See more
Vacuum Cleaner Bags for Thom Anti Allergy Aqua -thomas Pet
New
R500.00
2 Pcs Stainless Steel Pastry Bags
New
R88.00 No bids
NAS Wind Ball Cricket Ball with Seam Indoor & Outdoor Practice 6 Pack
New
R499.00
Urban Glam Silver Dome Shaped Earrings
New
R250.00 No bids

Similar products

VICTOR MY JOURNEY VICTOR MATFIELD with DE JONGH BOCHARDT 2011 ZEBRA PRESS RUGBY SPRINGBOKS! BOKKE!!
Secondhand
R10.00
Gevleuelde Woorde En Wyshede Van Peter De Villiers - Heindrich Wyngaard
New
R125.00
Politically Incorrect by Peter de Villiers
Secondhand
R50.00
HO de Villiers - A Biography of Courage - Hardcover with Dust Jacket
Secondhand
R145.00