This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20017
Leading
Dawie1000143 1 × R120.00
6 Sep 08:16

Similar products

29% OFF
In die Operasionele Gebied - Dawid De Villiers
Secondhand
R120.00 R170.00
H.T. De Villiers - Onnaspeurlike Rykdom
Secondhand
R45.00
Wie Is Ek ? IL de Villiers
Secondhand
R60.00
Coenie de Villiers - Namakwaland 7" (VG)
New
R100.00
DAWIE DE VILLIERS. Springbok, politikus, diplomaat DAWIE DE VILLIERS. Springbok, politikus, diplomaat DAWIE DE VILLIERS. Springbok, politikus, diplomaat
DAWIE DE VILLIERS. Springbok, politikus, diplomaat DAWIE DE VILLIERS. Springbok, politikus, diplomaat DAWIE DE VILLIERS. Springbok, politikus, diplomaat
Sold

DAWIE DE VILLIERS. Springbok, politikus, diplomaat

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
594565179

2018. Sagteband, 264 bladsye. Baie goeie toestand - soos nuut. Minder as 1kg.

Springbokkaptein, predikant, filosoof, ambassadeur, kabinetsminister, wêreldreisiger, kunsliefhebber, gesinsman. Dit was en ís die wêreld van dr. Dawie de Villiers, een van Suid-Afrika se ikone wat sy land dekades lank op vele terreine met groot onderskeiding gedien het.  Hierdie boeiende lewensverhaal neem lesers op n merkwaardige lewenspad deur Suid-Afrika se sport- en politieke geskiedenis. De Villiers se jeugjare in n polities georiënteerde gesin, sy vinnige opgang vanuit sy geliefde Stellenbosch Rugbyklub tot in die Springbokspan, sy moeilike pad met sportbeserings en die soet en suur van Springbok-wees is maar enkele aspekte van dié lekkerlees-ervaring.  Hy vertel van sy betrokkenheid in die politiek as n ywerige waarnemer van onder andere die bekende filosoof, prof. Johan Degenaar; sy opwindende lewe as ambassadeur in Londen; as kabinetsminister onder P.W. Botha, F.W. de Klerk en Nelson Mandela; die Kodesa-onderhandelinge en die oorgang na demokrasie; en uiteindelik n reeks verrykende reise oor die wêreld as adjunk-sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies se World Tourism Organization (UNWTO).  My lewensreis   is n belangrike bydrae om die rol te beskryf van Afrikanerleiers wat uit die rigiede denkskema van apartheid ontsnap het, wat vanweë morele oortuigings én hulle bevoegdhede n nuwe Suid-Afrika help skep het.

Recently viewed

See more
Packs - Take The Cake (Clear Blue Vinyl) (Indie Exclusive) (Vinyl)
New
R759.00
For Apple Watch Series 5 40mm H Slim Stainless Steel Watch Band(Silver Gold)
New
R607.11
Donut Teddy - Baby Grow
New
R255.00
For Apple Watch SE 2023 44mm Slim Magnetic Buckle Genuine Leather Watch Band(Litchi Beige Coffee)
New
R247.14