Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Synopsis: | Dawie, sy vroutjie Lisa, hul kleindogter Susan,Oom Carlo en Tommie is houtkabouters. Blits is Dawie se haastige ryding. Dawie besit ‘n wye mediese kennis wat hy opgedoen het deur navorsing te doen in die Geheime Boek van Kabouters. Dawie het ook ’n lang rits voorouers wat medisyne bestudeer het. Met al sy kennis en ook towerkrag maak Dawie baie Kabouters en ander lewende wesens gesond. Hy en sy vriende word van oral gevra om te help en dis tydens hierdie reise dat hulle allerande avonture beleef.Die trolle is Dawie-hulle se grootste vyande. In hierdie storie steel die trolle die koning se goud en Dawie word gevra om te help. |
Starring: | Animation |
Category: | Afrikaans |
Age Restriction: | ALL AGES |