R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Toestand : Goed.
Hersiene Uitgawe, Longmans, 1920, Hardeband - Geestelike Waardes - 124pp. Ligte rakverweer. Naam van vorige eienaars voorin.
" Prof. Nicolaas Johannes Brümmer was 'n Afrikaanse skrywer, NG predikant en hoogleraar in die wysbegeerte aan die Kweekskool op Stellenbosch.
Hy het 'n leidende rol in die stryd om die erkenning van Afrikaans gespeel en was onder andere medestigter van die Afrikaanse Taalvereniging, medestigter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en voorsitter van die eerste kommissie om Afrikaanse spelreëls op te stel. Brümmer het 'n sprankelende humorsin gehad wat met diepe erns gepaard gegaan het. Hy was 'n fynbeskaafde en ewewigtige mens, maar kon vlymskerp wees in sy kritiek en het 'n saak wat hom ter harte gaan, reguit en onomwonde gestel. Hy was 'n gewilde prediker en redenaar wat dikwels by volksfeeste opgetree het.
Brümmer het verskeie boeke oor godsdienstige onderwerpe geskryf, waaronder Spoken, De eerbied en Die Unie-burger, asook n groot aantal brosjures, soos Die Afrikaanse nasie (n lesing gehou vir die Stellenbosse studente in 1908) en De Afrikaner en onzedelijkheid." - Wiki
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.