Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
De Familie Milner of De Diamantdelvers aan Vaalrivier (1892)
eerste Nederlandse vertaling deur Fred H. Olland (Hoof van die Gouvernements Dag- en Kostschool te Bethlehem, O.V.S.)
Uitgegee deur A.W. Sijthoff, 1892
Harde band, met verweer, Oor die algemeen in goeie toestand, naam van vorige eienaar, skut blaaie met skimmel kolle (foxing), 510 bls,
Skaars boek