Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volle titel: De Geschiedenis van de Hollands-Afrikaansche Boeren, van af hun vertrek uit de Kaap Kolonie tot op de aftreding van President Burgers. door JH Hatting, Sr., Utrecht, Z.A.R., gedrukt by A. von Levetzow, Vryheid, Z.A.R.
Die Voortrekker JH Hatting se gedenkpennings van sy ervaringe tydens die Groot Trek. Eerwaarde Erasmus Smit maak melding van hom die die "Dagboek" (1 Oktober 1838). Voorportret van die skrywer.
Hierdie is die faksimilee heruitgawe van die oorspronklike boek wat deur Levetzow uitgegee is in 1893 toe Vryheid nog deel van Transvaal was. Gustav Preller maak melding en gebruik van hierdie teks in sy "Voortrekkermense".
Boek is in puik toestand met die oorspronklike deurskynende stofomslag.