Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
De Kolonist van Zuid-West-Afrika (L Penning) "Een verhaal uit de Afrikaansche Concentratie-Kampen tijdens den Engelsch Zuid Afrikaanschen Oorlog van 1899-190"Ek weet nie of hierdie 'n ware verhaal is en of dit gebaseer is op 'n ware verhaal nie.
Publikasie JN Voorhoeve, 's Gravenhage. Geen publikasiedatum.
Baie ou boek in pragtige skoon netjiese goed bewaarde toestand. Nederlandse teks.
Boere oorlog, Konsentrasiekamp, Boer, Tweede Vryheidsoorlog inhoud.