Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Verhaal uit den Boeren-oorlog 1899-1902
Hardeband in baie goeie toestand. 3de druk.
A story from the African Concentration Camps during the English-South African War of 1899-1902.
Hierdie boek, die laaste boek in L. Penning se Wessels-reeks, vertel van die dae toe Louis Wessels en sy volgelinge deel was van die groot skare boere wat, platgeslaan deur n wrede oorlog, met taai deursettingsvermoë die nuwe toekoms moes instap.
Die reeks bestaan uit die volgende boeke: