This auction has been won.
View other items offered by JanStrydom70291
Leading
Janniesp7848 1 × R480.00
10 Jan 17:30

Similar products

DE LA REY  'n Stryd vir Vryheid deur A.W.G Raath DE LA REY  'n Stryd vir Vryheid deur A.W.G Raath DE LA REY  'n Stryd vir Vryheid deur A.W.G Raath DE LA REY  'n Stryd vir Vryheid deur A.W.G Raath
DE LA REY  'n Stryd vir Vryheid deur A.W.G Raath DE LA REY  'n Stryd vir Vryheid deur A.W.G Raath DE LA REY  'n Stryd vir Vryheid deur A.W.G Raath DE LA REY  'n Stryd vir Vryheid deur A.W.G Raath
Sold

DE LA REY 'n Stryd vir Vryheid deur A.W.G Raath

Secondhand 1 was available
R20.00 minimum increment
R480.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
633657955

DE LA REY  'n Stryd vir Vryheid deur A.W.G Raath


Hierdie boek handel oor Generaal Jacobus Herculaas De La Rey - ook bekend as die Leeu van Wes Transvaal.


Generaal Koos De La Rey was 'n ware vredemaker maar was ook bereid om tot die Bittereinde vir sy volk en land te veg.



Oor De La Rey spreek Generaal CR De Wet homself uit as volg : 
"een van die dapperste van die dapperes, een van die getrouste onder die getroues 



Hardeband met stofomslag. 
576 blaaie
Baie netjies en skoon met geen inskrywings of onderstreep nie.
Ek het die boek nuut gekoop en eenkeer deurgelees !
Groot en swaar boek : 31 cm X 25 cm X 4 cm.
Die boek weeg net oor die 3 kg !
Die boek bevat baie inligting en fotos


Verskeie veldslae in die Tweede Vryheidsoorlog word beskryf onder andere : Kraaipan, Graspan, Modderrivier, Magersfontein, Tweebosch, Ysterspruit


Lees ook in hierdie boek oor : Generaal CR De Wet, Boereoorlog, Siener Van Rensburg, Konsentrasiekampe, 1914 Rebellie, Jan Smuts, Louis Botha, Generaal Jan Kemp, Generaal Beyers, Lord Methuen en vele meer.


Geen buitelandse versending