Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
De Luxe Versamelaarsuitgawe Suid-Afrika se Grens Oorlog 1966 - 1989 - Willem Steenkamp
Geteken deur Skrywer
Beperk tot 'n 1,000 kopie
Die kopie is nommer 392
Boek in oorspronklike verpakking
Uitstekende toestand
Uitgegee 1990 - 256 bladsye
Deel Een - Hoe dit begin - en geeindig het (bladsy 7 tot 185)
Deel Twee - Die oorlog van naby (bladsy 190 tot 255)
Kleur en wit en swart fotos op amper elke bladsy