Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
26 Hardeband boeke. Nog in baie goeie toestand. Sommige van die boeke se plastiekomhulsels nog nie eers verwyder nie. Sien fotos vir watter Bybelboeke beskikbaar is.
Al die boeke saam weeg meer as 14kg.
Posgeld is R140 gewone pos in SA SAPO.