De Waal J.H.H. Versamelde Werke, 8 kompleet volumes,
Uitgegee deur die Nasionale Pers, 1939, verskillende uitgawes, harde bande, effens verweer, fiksie en nie fiksie, goeie toestand,
Deel 1- My herinnerings van ons taalstryd, met fotos, 307 bls.
Deel 2- Johannes van Wyk, n historiese roman, 362 bls.
Deel 3- Die tweede Grieta, n geskiedkundige avontuurroman, 357 bls.
Deel 4- Oupa en sy kleindogters, n geskiedkundige roman,340 bls.
Deel 5- Die eksentrieke Essie, en Oorlog tussen twee dokters, 379 bls.
Deel 6- Lucie, en Sy wilskrag getoets, 301 bls.
Deel 7- Anjelina, Oupa, die spioen en sy handlangers, die dobbelspelletjie en Die jonge Skrywer, 387 bls.
Deel 8 Die lewe van David Christiaan de Waal, 272 bls.