R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Friday, 17 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Deborah Schlagerfeldt en haar drie seuns se intrek op 'n dorpie in die Oos-Vrystaat bly in geheimenis gehul, jare nadat hulle gebak en snuisterye in hul winkel ᅭDebora en seunsᅮ begin verkoop. Dis slegs hul buurvrou Susan Scott en haar dogter Margot wat mettertyd die Schlagerfeldts leer ken. Debora versorg haar man, 'n invalide, met groot sorg, maar nie sy of die seuns rep 'n woord oor die oorsaak van sy toestand of die gebeure voor hul koms nie. Margot en Erik, die jongste seun, raakboesemvriende, en sy raak gou deel van die huishouding. Die uitbreek van die Tweede Wereldoorlog verander alles. Debora se seuns moet leer dat liefde soms ook swaarkry bring. En Margot moet besluit of sy haar hart oor die oseaan moet volg, na Londen, reguit die oorlog in. Debora en seuns - Helene De Kock. . ISBN 9780798169592