Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Historiese Romanse
Die vierde boek in die reeks van die Davel-Sage.
Haar pa sê sy's 'n wildewragtig. En Deborah is versot op argeologiese opgrawings. Sy dra graag haar boetie se klere, maar beeldskoon en pure vrou, dié is sy.
Die argeoloog Heath Hughes leer haar as Doepie ken. 'n Jong seun, glo hy. Maar hy ontmoet ook vir Deborah. En altwee herken onmiddellik die intense aangetrokkenheid tussen hulle.
Saam beland hulle by die Zimbabwe ruïnes waar hulle opgrawings doen - Deborah vermom as Doepie. Sy weet sy het hierdie blonde man lief, maar hoor dat hy eintlik 'n leuenaar is en die vondse vir eie gewin hou. Hy's 'n dief, oneerlik, en die vrou in haar weet nie waarheen met haar liefde nie.
ISBN: 9780799336115
Sagte band 352 bladsye
Eerste uitgawe 2006
Hierdie boek is nog nooit voorheen gelees nie, maar het merke op.