This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by CultureShop300

Similar products

Foxtrot Van Die Vleiseters - Eben Venter
R205.00
Santa Gamka : Eben Venter
R60.00
Foxtrot van die vleiseters -- Eben Venter
R57.00
Santa Gamka (Eben Venter)
R99.00
Decima - Eben Venter Decima - Eben Venter
Decima - Eben Venter Decima - Eben Venter
Sold

Decima - Eben Venter

1 was available / secondhand
R195.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
628697258

In die Oos-Kaapse veld maak n skrywer haar in sy verbeelding staan: Vir Decima n formidabele swartrenosterkoei. Haar dogter, Tandeka, is dragtig, en die handvol renosters sien uit na die kalf se koms in die lente. Maar vir Decima is daar vrees wat met elke volmaan in haar opwel. Sy kan steeds die gebeure onthou wat haar baie seisoene vantevore wees gelaat het.
 
Al werkend aan Decima se verhaal, is Eben. Hy vra: Hoe skryf mens oor hierdie dier as gevoelvolle wese? Deel van die storie is die verskillende karakters wat n impak op die lot van die renosters het: stropers, hul kliënte, beoefenaars van tradisionele medisyne, ook die bewaarders. En tussendeur is daar Eben se brose ma wat in die land agtergebly het. Soos hy sy weg vind deur die bladsye van sy manuskrip, is dit die stem van Decima wat die suiwerste in sy gedagtes klink.
 
Eben Venter se boek kombineer outofiksie, fabel, n speurverhaal en die wetenskap, en is n dringende pleidooi vir die bewaring van een van die wêreld se megaherbivore.  Decima  is n elegiese werk vir baie stemme waarin die skrywer die aard van verlies in sy vele gestaltes besing en besweer.

ISBN: 9781415210017

Pages: 190

Trade Paperback

Penguin Random House SA, 2023

Edition: 01

Very good condition / Like new

B55


Recently viewed

See more
LEGION DESKTOP KEY LOCK
R530.66
Lego (N) ~ Wedge 2 x 1 x 2/3 Left ~ [Black]
R2.60
Every Step Of The Way, The Journey To Freedom In South Africa by Michael Morris
R100.00 No bids
INDIA SET TWO DIFFERENT SIGNATURE 20 RUPEE MAHATMA GANDHI
R60.00 No bids