Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Deon Meyer, 13 Uur
Human & Rousseau, 2008. Sagteband, 406 bladsye.
Boek in goeie toestand behalwe vir verwering van die voor en agterblad langs die kante. Die kleefplastiek op die voorblad begin bietjie loskom. Daar is voumerke op die onderste hoek van die voorblad en op die rugkant. Baie klein stukkie skade op die agterblad. Intern mooi skoon.