Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop n ontvoering...Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met n splinternuwe paspoort. Maar wie is dié man werklik?
Voeg hierby n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaalkoning dit kan skryf!