Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | "Die Derde Mag" is 'n futuristiese politieke roman, waar dit in 2014 lyk of die ANC deur die Swart Werkersparty (SW) onttroon gaan word, wat tot allerlei intriges lei. Die ekonoom en akademikus Fritz Dekker moet met 'n plan kom om stemme vir die regering te koop, maar die ANC kan slegs met die steun van minderheidspartye mag behou. Die SW probeer 'n staatsgreep, die kabinet maak hulleself uit die voete uit vrees vir hulle lewens en die president beveel Dekker om 'n skimkabinet aan te stel en te red wat daar te redde is. Dekker word aan alle fronte bedreig, met verraaiers in eie midde, terwyl hy tussendeur ook moet probeer om sy huwelik met sy erg neurotiese vrou te red. (Wikipedia) |
Jaar | 2007 |
Uitgewer | Litteratus-uitgewers |
Bladsye | 272 |
Toestand | Sagte band, rakslytasie. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: