Derde Mag deur Hein Swart

Derde Mag deur Hein Swart

1 available / secondhand
R5.00 minimum increment
R125.00
Shipping
Free shipping is available from Cushy Books for all orders above R200.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644957924

Beskrywing

"Die Derde Mag" is 'n  futuristiese politieke roman, waar dit in 2014 lyk of die ANC deur die Swart Werkersparty (SW) onttroon gaan word, wat tot allerlei intriges lei.  Die ekonoom en akademikus Fritz Dekker moet met 'n plan kom om stemme vir die regering te koop, maar die ANC kan slegs met die steun van minderheidspartye mag behou. Die SW probeer 'n staatsgreep, die kabinet maak hulleself uit die voete uit vrees vir hulle lewens en die president beveel Dekker om 'n  skimkabinet aan te stel en te red wat daar te redde is. Dekker word aan alle fronte bedreig, met verraaiers in eie midde, terwyl hy tussendeur ook moet probeer om sy huwelik met sy erg neurotiese vrou te red. (Wikipedia)

Jaar

2007

Uitgewer

Litteratus-uitgewers

Bladsye

272

Toestand

Sagte band, rakslytasie.

 

** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.

 

Skakelna my winkel:

https://www.bobshop.co.za/seller/5037150/Cushy_Books

Add to cart

Recently viewed

See more
Resistor 2w rnd m/0 5% 4k3 cr200-4k3
R50.85
Chicken Soup for the Soul Find Your Inner Strength 101 Empowering Stories of Resilience
R199.00
Xbox 360 007 Quantum Of Solace / Original Product
R862.00 No bids
PS3 Slim replacement power cable
R55.00

Similar products

DIE DERDE RIT DEUR ELISE MULLER
R24.00
Wêreld van Wolwe: #3 Derde mag - Fanie Viljoen
R230.00
Praathuis - Hein Swart
R65.00
Die derde seisoen deur Nickey van Schalkwyk
R20.00