R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Sy afrigters sedert horskool was oortuig dat hy 'n Springbok sou wees met 'n 100 pette agter sy naam. En Derick Hougaard was goed op dreef. Op 19 het hy sy Curriebeker vir die Blou Bulle gewen en die legende, Naas Botha, se skoprekord in 'n eindstryd gebreek en dit het gelyk of sy pad na grootsheid gebaan was. Maar die dobbelsteen het anders geval vir die Liefling van Loftus.
Harsingskudding, Kamp Staaldraad, beserings en 'n alles verterende verslawing lei tot talle uitdagings en sy huwelik met die Afrikaanse popster, Karlien van Jaarsveld het aan flarde gel. Sy persoonlike finansies en loopbaan het sy voorbeeld gevolg. . .
Hierdie boek onthul onvertelde stories van Derick se dae op en van die veld af en hoe sy vertrouelinge en vriende probeer het om sy verslawing hok te slaan.
Hierdie verhaal is diep menslik en ondersoek die dun lyn tussen sukses en mislukking en hoe selfs helde tot 'n val kom.