Free shipping is available from E & H Trading for all orders above R999.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R999.00 from E & H Trading View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Money-Back Guarantee:
7 Days: If Products don't match description.
Get it now, pay later
Product details
Condition
New
Location
South Africa
Product code
EH000001
Bob Shop ID
666178083
Sy afrigters sedert hoërskool was oortuig dat hy 'n Springbok sou wees met 'n 100 pette agter sy naam. En Derick Hougaard was goed op dreef. Op 19 het hy sy Curriebeker vir die Blou Bulle gewen en die legende, Naas Botha, se skoprekord in 'n eindstryd gebreek en dit het gelyk of sy pad na grootsheid gebaan was. Maar die dobbelsteen het anders geval vir die Liefling van Loftus.
Harsingskudding, Kamp Staaldraad, beserings en 'n alles verterende verslawing lei tot talle uitdagings en sy huwelik met die Afrikaanse popster, Karlien van Jaarsveld het aan flarde gelê. Sy persoonlike finansies en loopbaan het sy voorbeeld gevolg...
Hierdie boek onthul onvertelde stories van Derick se dae op en van die veld af en hoe sy vertrouelinge en vriende probeer het om sy verslawing hok te slaan.
Hierdie verhaal is diep menslik en ondersoek die dun lyn tussen sukses en mislukking en hoe selfs helde tot 'n val kom.