Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Kortverhaalkeur deur die wenner van die Hertzogprys vir poësie in 2006, Petra Müller. Desembers is 'n keur uit vier van haar vroeë bundels: Werf in die Rûens (1980); Voëls van die Hemel (1982); Die Dwerg van die Infanta (1993); en In die Omtes van die Hart (1995), en is deur Rachelle Greeff byeengebring.
Sagteband kopié in pragtige toestand. Naaminskrywing op eerste blanko.
Uitgewer : Tafelberg
Taal : Afrikaans
Sagteband : 319 bladsye
Afmetings : 215 x 140 x 25 mm (L x W x D)
Toestand: Gebruik