Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Desmond Wells stel ons bekend aan ‘Desiré’! Hierdie treffende titelsnit sal ons almal op die dansvloer kry en dit is gewaarborg dat ‘Desiré’ in jou kop sal vassteek. Met 13 nuwe oorspronklike snitte gaan hierdie jong kunstenaar verseker dat die voete warm gedans word! Gryp jou ander helfte en neem die dansvloer oor met splinternuwe treffers soos ‘Voel jy so oor my’, ‘Geen lewe sonder jou’ en ‘Kom le by my’!
1. Desiré
2. Voel jy so oor My
3. Geen Lewe Sonder Jou
4. Heelaand Wakkerbly
5. The Middle
6. Kom Lewe in My
7. Kom Terug na My
8. Words
9. Smaak soos Nog
10. My Hart Blom
11. Een Manier
12. Heeltyd Speeltyd
13. Hoe Gaan ek Maak