Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Desmond het op sy nuutste cd Dans Dit Beter sy eie unieke medleys gemaak soos n 80s Pop Shop, Retro Dance, Depeche Mode, Erasure, CCR & Beatles Medley wat altyd baie gewild is. Die album was binne die 2de week van vrystelling een van die land se Top 20 nasionale verkopers.