Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Pauline de Munnik
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Goed
Hier is 'n karakterroman by uitstek. Ons leer vir oom Isak en tant Maggie intiem ken-in die bed as hulle die oggend wakker word-'n toneeltjie wat nie maklik vergeet sal word nie. Dan is daar nog hulle seun Ben, wat saam met al die ander jong manne van die kontrei verlief is op Adrie Franken.
Die Frankens, meester Eduard Franken, sy vrou Ella, en hulle kinders- Stella, Adrie,Hugo, Wilfried en Trixie woon op Sonneblom. Die styl van die verhaal is lewendig en aanskoulik- die karaktertekening en dialoog uitmuntend. DESTYDS OP SONNEBLOM is 'n sterk verhaal met verrassende wendinge en 'n roerende slot.